Jou betroubare vennoot in lewenslange vooruitgang.

Ons bied uitnemende diens aan talle gelukkige kliënte, vir die afgelope 20 jaar.
‘n Droom om terug te kom na sy tuisdorp, ‘n passie vir die versekeringsbedryf en ‘n opregte begeerte om vriendelike en professionele diens plaaslik te lewer het gelei tot die ontstaan van Van Wyk Makelaars, ‘n onafhanklike FDV.
Toegewyde, kundige en hulpvaardige personeel, geondersteun deur van die top versekerings maatskappye en finansiële dienste verskaffers in die industrie is die basis waarop VWM sedert 2004 hul kliëntebasis uitbou en dien.
WAT ONS DIE BESTE DOEN
Ons Dienste

Lewensversekering
Doodsdekking
Ongeskiktheidsdekking
Kritieke siektedekking
Inkomstebeskermer
Boedelbeskermer

Boedelontleding
Professionele boedelontledings
Testamente

Gesondheidsorg
Mediesefondse
Medieseversekering
Gapingsdekking

Korttermyn versekering
Motor en Huishoudelike versekering
Besigheidsversekering
Agri versekering
Goedere in Transito

Beleggings en spaarplanne
Spaarplanne
Internasionale beleggings
Annuiteite en Aftreebeplanning
Kollektiewe beleggings
Belastingvrye beleggings